Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 2
  • 1-7 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1-7 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 2

1-7 Mei

2 KRONIEKE 17-19

  • Lied 114 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Sien ander soos Jehovah hulle sien”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 17:9 – Wat kan ons leer uit die onderrigtingskampanje wat Josafat georganiseer het? (w17.03 20 ¶10-11)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 17:1-19 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Die Bybel – Ro 15:4. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 18).

  • Toespraak: (5 min.) w21.05 17-18 ¶11-15 – Tema: Bly positief wanneer mense nie belangstel nie (th studie 16)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 104

  • “Sien jouself soos Jehovah jou sien”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 44: Punt 5-6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 111 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel