Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 6
  • 27 Maart–2 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 27 Maart–2 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 6

27 Maart–2 April

2 KRONIEKE 5-7

  • Lied 129 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “My hart sal altyd daar wees”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 6:29, 30 – Hoe kan hierdie woorde van Salomo se gebed ons vertroos? (w10 12/1 11 ¶7)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 6:28-42 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Gedenkmaaluitnodiging: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Die huisbewoner stel belang. Noem en bespreek dan die video Herdenk Jesus se dood, maar moenie die video speel nie (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Ná die Gedenkmaaltoespraak, begin ’n gesprek met iemand wat jy genooi het, en beantwoord ’n vraag wat hy oor die program vra (th studie 17).

  • Toespraak: (5 min.) w93 2/1 31 – Tema: Wat as ons nie die Gedenkmaal as gevolg van buitengewone omstandighede kan bywoon nie? (th studie 18)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 36

  • “Beskerm jou hart”: (10 min.) Bespreking en video.

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 41 punt 5 en Hersiening, Wat ons geleer het en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 34 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel