Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 4
  • 13-19 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 4

13-19 Maart

1 KRONIEKE 27-29

  • Lied 133 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Pa se liefdevolle raad aan sy seun”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kr 27:33 – Hoe is Husai ’n goeie voorbeeld van ’n lojale vriend? (w17.03 29 ¶6-7)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 27:1-15 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Jesus – Mt 20:28. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (4 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het en wat gewys het dat hy belangstel. Noem en bespreek die video Waarom het Jesus gesterf?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).

  • Herbesoek: (4 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat ’n Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het en wat gewys het dat hy belangstel. Begin ’n Bybelstudie in die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure (th studie 6).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 4

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Maart.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 40

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 45 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel