Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 2
  • 6-12 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 2

6-12 Maart

1 KRONIEKE 23-26

  • Lied 123 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Aanbidding by die tempel word goed georganiseer”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kr 25:7, 8 – Wat wys hierdie vers oor die belangrikheid daarvan om liedjies te sing om Jehovah te loof? (w22.03 22 ¶10)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 23:21-32 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Gedenkmaaluitnodiging-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Kampanje om die Gedenkmaaluitnodiging te versprei. Stop die video by die pouse, en vra vir die gehoor die vraag wat in die video verskyn.

  • Gedenkmaaluitnodiging: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Die huisbewoner stel belang. Noem en bespreek dan die video Herdenk Jesus se dood, maar moenie die video speel nie (th studie 11).

  • Toespraak: (5 min.) w11 6/1 14-15 – Tema: Hoekom is ware Christene georganiseerd? (th studie 14)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 101

  • “Hoe om ná ’n ramp te help”: (10 min.) Bespreking en video.

  • Gedenkmaalkampanje begin Saterdag 11 Maart: (5 min.) Bespreking. Hersien die uitnodiging kortliks. Sê wat die plaaslike reëlings is vir die spesiale toespraak, die Gedenkmaal en om die gebied te dek.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 39 en eindnota 3

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 127 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel