Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Januarie bl. 12
  • 13-19 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Januarie bl. 12

13-19 Februarie

1 KRONIEKE 13-16

  • Lied 123 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Om leiding te volg, lei tot sukses”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kr 16:31 – Hoekom kon die Leviete sing: “Jehovah het Koning geword!”? (w14 1/15 10 ¶14)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 13:1-14 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 18).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 7).

  • Toespraak: (5 min.) w16.01 10-11 ¶7-10 – Tema: “Die liefde wat die Christus het, spoor ons aan.” – 2Kor 5:14 (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 86

  • Word Jehovah se vriend—Luister mooi by die vergaderinge: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan, indien moontlik, vir ’n paar jong kinders: Hoekom moet ons mooi luister by die vergaderinge? Wat kan jou help om dit te doen?

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 37: Punt 6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 21 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel