6-12 Februarie
1 KRONIEKE 10-12
Lied 94 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Versterk jou begeerte om God se wil te doen”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kr 12:33 – Watter goeie voorbeeld het die 50 000 manne van Sebulon gestel? (it-1-E 1058 ¶5-6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 11:26-47 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Wat gebeur tydens ‘n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 6).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 09: Inleiding en punt 1-3 (th studie 18)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Soek God se denke”: (10 min.) Bespreking en video.
“Stel doelwitte vir die Gedenkmaalseisoen”: (5 min.) Bespreking.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 37: Punt 1-5
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 91 en gebed