30 Januarie–5 Februarie
1 KRONIEKE 7-9
Lied 84 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jy kan moeilike toewysings met Jehovah se hulp uitvoer”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kr 9:33 – Hoe help hierdie vers ons om die belangrikheid van musiek in ware aanbidding te waardeer? (w10 12/15 21 ¶6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 7:1-13 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 16).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 20).
Toespraak: (5 min.) w21.06 2-4 ¶3-8 – Tema: Help jou Bybelstudent om toe te pas wat hy leer (th studie 13).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Jehovah help ons deur moeilike tye”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 36
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 31 en gebed