Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Januarie bl. 4
  • 16-22 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 16-22 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Januarie bl. 4

16-22 Januarie

1 KRONIEKE 1-3

  • Lied 96 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die Bybel – ’n Boek met feite, nie fiksie nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kr 3:1-3 – Hoekom was vrouens se name soms in geslagslyste genoem? (it-1-E 911 ¶3-4)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 1:43-54 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp wat die huisbewoner noem (th studie 4).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 1).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 08: Punt 7 en Party mense sê (th studie 8)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 98

  • “Versterk jou geloof in God se Woord”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 34

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 89 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel