Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 8
  • 5-11 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 8

5-11 Desember

2 KONINGS 13-15

  • Lied 127 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “As ons ons bes doen, sal ons ryklik geseën word”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kn 13:20, 21 – Verskaf hierdie wonderwerk ’n grondslag vir die verering van godsdiensrelieke? (w05 8/1 11 ¶3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 13:20–14:7 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 1).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin ’n Bybelstudie in les 01 van die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure (th studie 20).

  • Toespraak: (5 min.) km 8/03 1 – Tema: Werk wat verkwik (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 30

  • “Jehovah onthou ons harde werk”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah onthou.

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 30

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 151 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel