Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 6
  • 28 November–4 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 November–4 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 6

28 November–4 Desember

2 KONINGS 11-12

  • Lied 59 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Ambisieuse, goddelose vrou bly nie ongestraf nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kn 12:1 – Hoekom het Jehovah seker gemaak dat Joas bly lewe? (it-1-E 1265-1266)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 11:1-12 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 4).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons gratis Bybelkursus, en bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan. Noem en bespreek die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 3).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 08: Soek dieper – inleiding en punt 4 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 84

  • “Hoekom moet Christene uitreik?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Hoekom moet ons uitreik? (1Ti 3:1).

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 29

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 77 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel