24-30 Oktober
2 KONINGS 1-2
Lied 79 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Goeie voorbeeld van opleiding”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kn 2:11 – Waarheen het Elia gegaan toe hy “in die windstorm na die hemel opgevaar” het? (w05 8/1 9 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 2:1-10 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Verduidelik hoe ons gratis Bybelstudieprogram werk, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 13).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 07: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit (th studie 14)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Kenmerke wat jou kan help wanneer jy Geniet die lewe vir ewig! gebruik”: (15 min.) Bespreking. Voer ’n kort onderhoud met ’n verkondiger wat ’n Bybelstudie hou en Geniet die lewe vir ewig! gebruik. Vra vir die verkondiger: Wat geniet jy omtrent hierdie studiehulp? Watter uitwerking het die video’s en die beskouingsvrae op die student?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 24
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 66 en gebed