17-23 Oktober
1 KONINGS 21-22
Lied 134 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Volg Jehovah na in die manier hoe hy sy gesag gebruik”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kn 21:27-29 – Hoe weet ons dat Agab nie regtig berouvol was nie? (w21.10 3 ¶4-6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 22:24-38 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan deur die brosjure Geniet die lewe vir ewig! te gebruik (th studie 4).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan, en begin ’n Bybelstudie in les 01 (th studie 6).
Toespraak: (5 min.) w15 3/15 6-7 ¶10-12 – Tema: Wat leer ons uit Nabot se integriteit? (th studie 14)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Liefde is geduldig en goedhartig”: (10 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoe het Alexandru gewys dat hy ’n geduldige en goedhartige gesinshoof is? Hoekom het Dorina uiteindelik haar gesindheid verander? Watter lesse leer hierdie ondervinding ons?
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 23
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 50 en gebed