Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 10
  • 10-16 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 10

10-16 Oktober

1 KONINGS 19-20

  • Lied 33 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Vertrou op Jehovah om jou te vertroos”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kn 19:19-21 – Wat leer hierdie verslag ons oor om ’n nuwe toewysing in Jehovah se diens te aanvaar? (w97 11/1 31 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 19:1-14 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Die Bybel – Job 26:7. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 18).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 07: Punt 7 en Party mense sê (th studie 7)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 145

  • Behou ’n positiewe beskouing: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Watter Bybelbeginsels kan ons help om ’n positiewe beskouing te behou? Hoe het Jehovah vir Elia vertroos? Hoe vertroos en sorg Jehovah vir ons?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 22

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 57 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel