Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 7
  • Wees oortuig dat jy ekonomiese probleme kan hanteer

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees oortuig dat jy ekonomiese probleme kan hanteer
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Jy is waardevol vir Jehovah jou God!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
  • Hou aan om gretig te wag met volharding
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Hoe sterk sal jou geloof wees?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Neem die profete as ’n voorbeeld—Habakuk
    Ons Koninkryksbediening—2015
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 7
Tonele uit die video “Bou ’n huis wat sal bly staan — Wees ‘tevrede met die teenwoordige dinge’”. Collage: 1. Ángel lees die Bybel. 2. Lester en sy vrou lees die Bybel saam.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wees oortuig dat jy ekonomiese probleme kan hanteer

Die lewe in die laaste dae is vol uitdagings. Omdat die einde van hierdie wêreldstelsel al hoe nader kom, sal daar beslis meer probleme wees. Soms sal ons nie sekere materiële dinge hê nie (Hab 3:16-18). Wat sal ons help om ekonomiese probleme te hanteer? Ons moet aanhou om op ons God, Jehovah, te vertrou. Hy het belowe om vir sy knegte te sorg, en hy kan in enige omstandighede in ons behoeftes voorsien. – Ps 37:18, 19; Heb 13:5, 6. 

Wat jy kan doen:

  • Smeek Jehovah vir leiding, wysheid en sy ondersteuning. – Ps 62:8

  • Wees bereid om werk te aanvaar wat jy dalk nie voorheen gedoen het nie. – g 1/10 8-9, vensters

  • Bly by ’n geestelike roetine, insluitende om God se Woord elke dag te lees, om vergaderinge by te woon en om velddiens te doen

KYK NA DIE VIDEO BOU ’N HUIS WAT SAL BLY STAAN — WEES “TEVREDE MET DIE TEENWOORDIGE DINGE”, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter uitdagings het party families gehad?

  • Wat is die belangrikste ding in die lewe?

  • Hoe kan ons ander help wat ekonomiese probleme het?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel