Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 6
  • 19-25 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 19-25 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 6

19-25 September

1 KONINGS 13-14

  • Lied 21 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoekom moet ons tevrede en beskeie wees?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kn 14:13 – Wat leer hierdie vers ons oor Jehovah? (w10 7/1 29 ¶5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 13:1-10 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek vir die kampanje om Bybelstudies te begin. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 7).

  • Herbesoek: (4 min.) Gaan verder met ’n Bybelstudie wat op die eerste besoek begin is, en gebruik les 01 van die brosjure Geniet die lewe vir ewig! (th studie 9).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 07: Punt 5 (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 118

  • “Wees oortuig dat jy ekonomiese probleme kan hanteer”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Bou ’n huis wat sal bly staan — Wees “tevrede met die teenwoordige dinge”.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 19: Punt 5-6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 56 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel