Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 4
  • 12-18 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 12-18 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 4

12-18 September

1 KONINGS 11-12

  • Lied 137 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wees wys wanneer jy jou huweliksmaat kies”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kn 12:21-24 – Watter les leer ons uit koning Rehabeam se gehoorsaamheid? (w18.06 14 ¶1-4)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 12:21-33 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek vir die kampanje om Bybelstudies te begin (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Gaan verder met ’n Bybelstudie wat op die eerste besoek begin is, en gebruik les 01 van die brosjure Geniet die lewe vir ewig! (th studie 11).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 07: Punt 4 (th studie 8)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 132

  • “Die huwelik – ’n Lewenslange verhouding”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Berei voor vir die huwelik – Deel 3: ‘Bereken die koste’.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 19: Punt 1-4

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 63 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel