Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 2
  • 5-11 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 2

5-11 September

1 KONINGS 9-10

  • Lied 10 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Loof Jehovah vir sy wysheid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kn 10:10, 14 – Hoe weet ons dat koning Salomo regtig soveel goud gehad het as wat die Bybel sê? (w08 11/1 22 ¶4-6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 10:1-13 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Bybelstudie – Ps 37:29. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek vir die kampanje om Bybelstudies te begin (th studie 1).

  • Eerste besoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek vir die kampanje om Bybelstudies te begin. Begin ’n Bybelstudie in les 01 van die brosjure Geniet die lewe vir ewig! (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 80

  • “Vind wysheid vir die daaglikse lewe op JW.ORG”: (8 min.) Bespreking. Moedig die gehoor aan om na jw.org te gaan wanneer hulle die Bybel se wysheid soek om daaglikse uitdagings te hanteer.

  • Plaaslike behoeftes: (7 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 18: Punt 6-7 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 106 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel