Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 14
  • 29 Augustus–4 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 29 Augustus–4 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 14

29 Augustus–4 September

1 KONINGS 8

  • Lied 41 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Salomo se nederige en opregte openbare gebed”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kn 8:27 – Wat beteken Salomo se woorde nie? (it-1-E 1060 ¶4)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 8:31-43 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 1).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 15).

  • Toespraak: (5 min.) km 5/10 2 – Tema: Christenbedienaars moet bid (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 44

  • “Probeer jy sien hoe Jehovah jou gebede beantwoord?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah is die “Hoorder van gebed”.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 18: Punt 1-5

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 107 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel