Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 12
  • 22-28 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 22-28 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 12

22-28 Augustus

1 KONINGS 7

  • Lied 7 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wat ons uit die twee pilare kan leer”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kn 7:23 – Watter les kan ons leer uit die groot “See van gegote metaal” wat vir die tempel gebou is? (it-1-E 263)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 7:1-12 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 6).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 3).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 06: Punt 6 en Party mense sê (th studie 8)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 72

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • “Spesiale kampanje om Bybelstudies in September te begin”: (10 min.) Bespreking deur die diensopsiener. Speel die video Eerste besoek: Bybelstudie – Ps 37:29. Verduidelik wat die plaaslike reëlings vir die kampanje is.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 17

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 13 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel