Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 10
  • 8-14 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 8-14 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 10

8-14 Augustus

1 KONINGS 3-4

  • Lied 88 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die waarde van wysheid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kn 4:20 – Hoe bewys die uitdrukking “so baie soos die sandkorrels wat by die see is” dat Jehovah sy beloftes nakom? (Ge 22:17; w98 2/1 11 ¶15)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 3:1-14 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Verduidelik hoe ons Bybelstudieprogram werk, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 1).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 3).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 06: Punt 4 (th studie 12)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 127

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Stel doelwitte vir die nuwe diensjaar – Wees vrygewig: (5 min.) Bespreking. Speel die video Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei – ‘Sit iets opsy’ vir Jehovah se werk. Vra dan vir die gehoor: Wat het hierdie paartjie gedoen om te wys dat hulle vrygewig is?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 15 en eindnota 2

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 14 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel