Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 2
  • 4-10 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 2

4-10 Julie

2 SAMUEL 18-19

  • Lied 138 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Barsillai – ’n Voorbeeld van beskeidenheid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 19:24-30 – Hoe kan Mefiboset se voorbeeld ons aanmoedig? (w20.04 30 ¶19)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 19:31-43 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: God se doel – Ge 1:28. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek.a Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 1).

  • Toespraak: (5 min.) w21.08 23-25 ¶15-19 – Tema: Watter realistiese doelwitte kan ons stel wanneer omstandighede ons beperk? (th studie 20)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 81

  • “Stel doelwitte vir die nuwe diensjaar – Pionier”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Wees ’n moedige . . . Pionier.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 11

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 97 en gebed

a Sien die artikel op bladsy 16.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel