Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 14
  • 27 Junie–3 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 27 Junie–3 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 14

27 Junie–3 Julie

2 SAMUEL 15-17

  • Lied 123 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Absalom het gerebelleer as gevolg van trots”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 16:4 – Wat leer Dawid se oorhaastige besluit ons? (w18.08 6 ¶11)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 17:17-29 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 7).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 2).

  • Toespraak: (5 min.) w09 5/15 27-28 – Tema: Volg Ittai se ywer in jou bediening na. – 2Sa 15:19-22 (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 106

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • “Liefde . . . word nie trots nie”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Onthou hoe die liefde hom gedra – Word nie trots nie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 10

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 87 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel