Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 12
  • 20-26 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 12

20-26 Junie

2 SAMUEL 13-14

  • Lied 127 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Amnon se selfsugtigheid het tragiese gevolge gehad”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 14:25, 26 – Wat leer Absalom se voorbeeld ons oor ware skoonheid? (g04 12/22 8-9)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 14:8-20 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp wat die huisbewoner noem (th studie 12).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ons vergaderinge (th studie 18).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 05: Punt 6 en Party mense sê (th studie 18)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 68

  • “Gebruik Geniet die lewe vir ewig! om geloof in Jehovah en Jesus op te bou”: (15 min.) Bespreking. Speel die video’s Bou geloof in Jehovah op deur “Geniet die lewe vir ewig!” te gebruik en Bou geloof in Jesus op deur “Geniet die lewe vir ewig!” te gebruik.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 09

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 47 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel