Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 10
  • 13-19 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 10

13-19 Junie

2 SAMUEL 11-12

  • Lied 121 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Moenie toelaat dat verkeerde begeertes jou beheer nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 12:13 – Wat is party redes hoekom Jehovah nie Dawid en Batseba laat doodmaak het nie? (it-1-E 590 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 11:1-15 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan deur die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure te gebruik (th studie 11).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en begin ’n Bybelstudie in les 01 (th studie 13).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 05: Punt 5 (th studie 15)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 29

  • “Beheer jou begeertes”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Moenie jou lewe aan die brand steek nie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 08

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 28 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel