Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 9
  • 6-12 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 9

6-12 Junie

2 SAMUEL 9-10

  • Lied 124 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Dawid het lojale liefde betoon”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 10:4, 5 – Hoekom was die dinge wat Hanun gedoen het, so ’n groot belediging vir Israelitiese manne? (it-1-E 266)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 9:1-13 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 17).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 05: Punt 4 (th studie 13)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 116

  • Onthou hoe die liefde hom gedra – Is goedhartig: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoe was Dawid goedhartig teenoor Mefiboset? Hoe kan ons goedhartigheid en lojale liefde aan ander betoon?

  • Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 07

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 1 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel