Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 8
  • 30 Mei–5 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 30 Mei–5 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 8

30 Mei–5 Junie

2 SAMUEL 7-8

  • Lied 22 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah maak ’n verbond met Dawid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 8:2 – Hoe het Dawid se oorwinning oor die Moabiete ’n profesie laat waar word? (it-2-E 206 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 7:1-17 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek, en pas dit toe op iets wat nou gebeur. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp wat die huisbewoner noem (th studie 13).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek, en pas dit toe op iets wat nou gebeur. Verduidelik hoe ons gratis Bybelkursus werk, en gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 18).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 04: Hersiening, Wat ons geleer het en Doelwit (th studie 8)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 91

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • “Gebruik dinge wat nou gebeur in jou bediening”: (5 min.) Bespreking.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 06

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Nuwe liedjie vir die 2022-streekbyeenkoms en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel