Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 4
  • 16-22 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 16-22 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 4

16-22 Mei

2 SAMUEL 1-3

  • Lied 103 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wat kan ons uit ‘Die boog’ leer?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 1:26 – Hoekom kon Dawid Jonatan “my broer” noem? (it-1-E 369 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 3:1-16 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Verduidelik hoe ons gratis Bybelkursus werk, en gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 20).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 04: Punt 5 en Party mense sê (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 107

  • “Liefde . . . is nie bly oor onregverdigheid nie”: (7 min.) Bespreking. Speel die video Onthou hoe die liefde hom gedra – Is nie bly oor onregverdigheid nie.

  • “Liefde . . . hoop alles”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Onthou hoe die liefde hom gedra – Hoop alles.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 04

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 2 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel