Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 3
  • 9-15 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 9-15 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 3

9-15 Mei

1 SAMUEL 30-31

  • Lied 8 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Vertrou op Jehovah jou God vir krag”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 30:23, 24 – Wat leer ons uit hierdie verslag? (w05 3/15 24 ¶8)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 30:1-10 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Swaarkry – 1Jo 5:19. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 8).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en begin ’n Bybelstudie in les 01 (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 43

  • Word Jehovah se vriend – Bid enige tyd: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan, indien moontlik, vir ’n paar jong kinders: Hoekom moet jy tot Jehovah bid? Wanneer kan jy tot hom bid? Wat kan jy vir hom sê wanneer jy bid?

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 03

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 95 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel