Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 2
  • 2-8 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 2-8 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 2

2-8 Mei

1 SAMUEL 27-29

  • Lied 71 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Dawid se oorlogstrategie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 28:15 – Vir wie het Saul op hierdie geleentheid “gesien”? (w10 1/1 20 ¶5-6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 27:1-12 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Swaarkry – Jak 1:13. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).

  • Eerste besoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 6).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 129

  • Lojaal gedurende teenstand: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat leer ons uit die voorbeeld van ons broers in Nazi-Duitsland? Wat leer ons uit die voorbeeld van ons broers in Rusland en die voormalige Sowjetunie?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 02

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 94 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel