Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Maart bl. 12
  • 18-24 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 18-24 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Maart bl. 12

18-24 April

1 SAMUEL 23-24

  • Lied 114 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wag geduldig op Jehovah”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 23:16, 17 – Hoe kan ons Jonatan se voorbeeld navolg? (w17.11 27 ¶11)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 23:24–24:7 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom (th studie 6).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 13).

  • Toespraak: (5 min.) w19.03 23-24 ¶12-15 – Tema: Wees geduldig wanneer jy mense onderrig (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 128

  • “Alle probleme het ’n vervaldatum”: (15 min.) Bespreking. Speel die video ’n Verenigde volk in ’n verdeelde wêreld.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr ’n Opsomming van nuwe verduidelikings, vraag 5-8

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 96 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel