Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Maart bl. 8
  • 4-10 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Maart bl. 8

4-10 April

1 SAMUEL 20-22

  • Lied 90 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoe om ’n goeie vriend te wees”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 21:12, 13 – Wat kan ons leer uit die dinge wat Dawid gedoen het? (w05 3/15 24 ¶4)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 22:1-11 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek: (2 min.) Doen ’n herbesoek by iemand wat belanggestel het en die Gedenkmaaluitnodiging aanvaar het (th studie 6).

  • Herbesoek: (5 min.) Ná die Gedenkmaaltoespraak, begin ’n gesprek met iemand wat jy genooi het, en beantwoord ’n vraag wat hy oor die program vra (th studie 12).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 04: Punt 3 (th studie 20)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 85

  • “Wie is jou aanlyn vriende?”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Werk slim met sosiale netwerke.

  • Verwelkom ons gaste: (5 min.) Toespraak deur die diensopsiener gebaseer op die artikel in die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek vir Maart 2016. Sê vir die gemeente wat al in die plaaslike gebied gedoen is. Verwys na die Bybelleesrooster vir die Gedenkmaal op bladsy 10 en 11, en moedig almal aan om hulle harte vir die Gedenkmaal voor te berei (Esr 7:10). Gee die nodige herinneringe oor die plaaslike reëlings om die program by te woon of om daarna te kyk.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr ’n Opsomming van nuwe verduidelikings, vraag 1-4

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 95 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel