Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Maart bl. 6
  • 28 Maart–3 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 Maart–3 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Maart bl. 6

28 Maart–3 April

1 SAMUEL 18-19

  • Lied 36 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Bly nederig wanneer jy suksesvol is”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 19:23, 24 – Op watter manier het koning Saul hom dalk “soos ’n profeet gedra”? (it-2-E 695-696)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 18:25–19:7 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • “Vergroot jou vreugde in die bediening – Help jou Bybelstudente om onrein gewoontes af te leer”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Help jou Bybelstudente om onrein gewoontes af te leer.

  • Toespraak: (5 min.) km 1/03 1 – Tema: ’n Werk wat nederigheid vereis (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 31

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 22 ¶23-31, venster 22A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 2 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel