Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Maart bl. 3
  • 14-20 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 14-20 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Maart bl. 3

14-20 Maart

1 SAMUEL 14-15

  • Lied 89 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 15:24 – Watter les leer Saul se fout ons oor meegevoel? (it-1-E 493)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 15:1-16 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Jesus – Mt 20:28. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan, en noem en bespreek die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 61

  • Gedenkmaalkampanje begin Saterdag 19 Maart: (10 min.) Bespreking. Hersien die uitnodiging kortliks. Sê wat die plaaslike reëlings is vir die spesiale toespraak, die Gedenkmaal en om die gebied te dek. Speel en bespreek die video vir die voorgestelde gesprek.

  • Word Jehovah se vriend – Wees gehoorsaam aan Jehovah: (5 min.) Bespreking. Speel die video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 22 ¶1-9, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 10 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel