Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Maart bl. 2
  • 7-13 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Maart bl. 2

7-13 Maart

1 SAMUEL 12-13

  • Lied 4 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Voorbarigheid lei tot skande”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 12:21 – Hoe kon die volk dalk “leë dinge” (of “onwerklikhede”, vtn.) nagejaag het? (w11 7/15 13 ¶15)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 12:1-11 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Jesus – Mt 16:16. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom (th studie 1).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 04: Inleiding en punt 1-2 (th studie 13)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 46

  • Die organisasie in aksie: (5 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Maart.

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 21 ¶13-18

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 26 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel