Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 15
  • 28 Februarie–6 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 Februarie–6 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 15

28 Februarie–6 Maart

1 SAMUEL 9-11

  • Lied 121 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Saul was aan die begin nederig en beskeie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 9:9 – Wat het hierdie woorde dalk beteken? (w05 3/15 22 ¶8)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 9:1-10 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • “Vergroot jou vreugde in die bediening – Help Bybelstudente om slegte vriende te vermy”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Help jou Bybelstudente om slegte assosiasie te vermy.

  • Toespraak: (5 min.) w15 4/15 7-8 ¶16-20 – Tema: Hoe jy ander suksesvol kan oplei (th studie 19).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 37

  • Jaarlikse diensrapport: (15 min.) Toespraak deur ’n ouerman. Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, moet daar ’n onderhoud gevoer word met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 21 ¶7-12

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 123 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel