Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 14
  • 21-27 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 21-27 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 14

21-27 Februarie

1 SAMUEL 6-8

  • Lied 9 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wie is jou koning?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 7:3 – Wat leer hierdie vers ons oor bekering en berou? (w02 4/1 12 ¶13)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 7:1-14 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp wat die huisbewoner genoem het (th studie 12).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ons vergaderinge (th studie 18).

  • Bybelstudie: (5 min.) lffi les 03: Wat ons geleer het, hersiening en doelwit (th studie 20)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 28

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Gaan jy in Maart of April hulppionierdiens doen?: (5 min.) Bespreking gebaseer op die artikel in die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek vir Januarie-Februarie 2021 op bladsy 16.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 21 ¶1-6, inleidingsvideo, venster 21A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 35 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel