Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 3
  • 10-16 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 3

10-16 Januarie

RIGTERS 17-19

  • Lied 88 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ongehoorsaamheid aan God se Wet veroorsaak probleme”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Rig 19:18 – Hoekom is Jehovah se naam hier ingesluit in die nuutste hersiening van die Nuwe Wêreld-vertaling? (w15 12/15 11 ¶6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rig 17:1-13 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: God gee om – Jer 29:11. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en begin ’n Bybelstudie in les 01 (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 89

  • Word Jehovah se vriend – Wees gehoorsaam aan jou ouers: (10 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan, indien moontlik, vir ’n paar jong kinders: Hoe was Caleb ongehoorsaam aan sy ma? Wat het hy gedoen om te wys dat hy jammer is? Hoekom moet jy gehoorsaam wees aan jou ouers?

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 18 ¶16-25

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 150 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel