Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 2
  • 3-9 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 3-9 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 2

3-9 Januarie

RIGTERS 15-16

  • Lied 124 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Om iemand te verraai, is ’n skande!”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Rig 16:1-3 – Hoe moet ons hierdie verse verstaan? (w05 3/15 27 ¶6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rig 16:18-31 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: God gee om – Mt 10:29-31. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 3).

  • Eerste besoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 131

  • Die Bybel het ons huwelik gered: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Watter Bybelbeginsels het elke paartjie gehelp om hulle huwelik te red? Hoe het dit hulle gehelp toe hulle weer begin het om ’n goeie geestelike roetine te hê? Hoekom moet paartjies aanhou probeer om hulle huweliksprobleme op te los? Waar kan paartjies geestelike hulp kry? – Jak 5:14, 15.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 18 ¶9-15, venster 18A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 149 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel