Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 November bl. 13
  • 20-26 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 November bl. 13

20-26 Desember

RIGTERS 10-12

  • Lied 127 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jefta – ’n Geestelike man”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Rig 11:1 – Hoe weet ons dat Jefta nie ’n buite-egtelike seun was nie? (it-2-E 26)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rig 10:1-18 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die pamflet Wat dink jy van die Bybel? om die voorgestelde gesprek te begin (th studie 1).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan (th studie 4).

  • Bybelstudie: (5 min.) lffi les 02: Punt 5 (th studie 3)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 138

  • Van jongs af aan Jehovah toegewy: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Wat het die video jou geleer oor die waarde van opleiding? oor die waarde daarvan om jou toe te wy wanneer jy jonk is? oor die waarde daarvan om jou beskikbaar te maak om in Jehovah se organisasie gebruik te word?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 17 ¶15-21

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 55 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel