22-28 November
RIGTERS 1-3
Lied 126 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Opwindende verhaal van moed”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Rig 2:10-12 – Hoe is dit ’n waarskuwende voorbeeld vir ons? (w05 1/15 24 ¶7)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rig 3:12-31 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
“Vergroot jou vreugde in die bediening – Aanvaar Jehovah se hulp deur gebed”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Aanvaar Jehovah se hulp – Gebed.
Bybelstudie: (5 min.) lffi les 02: Inleiding en punt 1-3 (th studie 11)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Word Jehovah se vriend – Wees gereed vir velddiens: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Nooi dan, indien moontlik, ’n paar van die jong kinders na die verhoog en vra vir hulle: Hoe kan ons voorberei vir velddiens? Hoe kan ons seker maak dat ons kleredrag skoon en netjies is? Hoe kan ons ons goed gedra in die velddiens?
“Hoe om velddiensvergaderinge prakties te maak”: (10 min.) Bespreking deur die diensopsiener. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hoekom dit belangrik is om vroeg te wees vir die velddiensvergadering.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 16 ¶9-13, venster 16A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 29 en gebed