Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 November bl. 2
  • 1-7 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1-7 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 November bl. 2

1-7 November

JOSUA 18-19

  • Lied 12 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah se wyse manier om die land te verdeel”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Jos 18:1-3 – Hoekom het die Israeliete uitgestel en nie die land wes van die Jordaan- rivier dadelik in besit geneem nie? (it-1-E 359 ¶5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Jos 18:1-14 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Goeie nuus – Ps 37:10, 11. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan Die Wagtoring, nr. 2 2021 aan (th studie 1).

  • Eerste besoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 76

  • “Ons dank Jehovah vir julle liefde”: (15 min.) Bespreking deur ’n ouerman. Speel die video Ons ‘dank God altyd vir julle’. Noem een of twee interessante punte uit die reeks van artikels “Hoe jou donasies gebruik word” op jw.org.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 15 ¶15-17, venster 15A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 122 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel