Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 September bl. 4
  • 13-19 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 September bl. 4

13-19 September

JOSUA 1-2

  • Lied 97 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoe om suksesvol te wees”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Jos 2:4, 5 – Waarom het Ragab die koning se manne wat die spioene gesoek het, mislei? (w04 12/1 9 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Jos 2:1-16 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Die Bybel – Job 26:7. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 11).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan, en begin ’n Bybelstudie (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 56

  • “Hou aan om jou denkvermoë te oefen”: (15 min.) Bespreking. Speel die video “Behou ’n goeie gewete”.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 13 ¶15-21

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 89 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel