Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 September bl. 2
  • 6-12 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 September bl. 2

6-12 September

DEUTERONOMIUM 33-34

  • Lied 150 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Soek beskerming in Jehovah se ‘ewige arms’”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 34:6 – Hoekom het Jehovah nie bekendgemaak waar Moses se graf is nie? (it-2-E 439 ¶3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 33:1-17 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Die Bybel – 2Ti 3:16, 17. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).

  • Eerste besoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan, en begin ’n Bybelstudie (th studie 3).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 76

  • “Gebruik Geniet die lewe vir ewig! in jou bediening”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Welkom by jou Bybelstudie. Beklemtoon kenmerke van die nuwe boek, as daar tyd is. Moedig almal aan om elke les in die nuwe boek persoonlik te studeer of as deel van ’n projek vir Gesinsaanbidding.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 13 ¶7-14, venster 13A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 18 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel