23-29 Augustus
DEUTERONOMIUM 29-30
Lied 3 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Dit is nie te moeilik om Jehovah te dien nie”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
De 29:4 – Hoe is die Israeliete ’n voorbeeld van waarskuwing vir ons? (it-1-E 665 ¶3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 29:1-18 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan en noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 6).
Bybelstudie: (5 min.) lvs 226-227 ¶3-5 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Dit is nie te moeilik om moedig te wees nie”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Volg die moediges na, nie die lafaards nie!.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 12 ¶15-21
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 90 en gebed