Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 8
  • 2-8 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 2-8 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 8

2-8 Augustus

DEUTERONOMIUM 22-23

  • Lied 1 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoe die Wet gewys het dat Jehovah besorg is oor diere”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 23:19, 20 – Hoekom kon Israeliete rente op ’n lening aan uitlanders vra, maar nie op ’n lening aan hulle mede-Israeliete nie? (it-1-E 600)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 23:1-14 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • “Vergroot jou vreugde in die bediening – Bereik die hart”: (9 min.) Bespreking. Speel die video Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Verbeter jou vaardighede – Bereik die hart.

  • Toespraak: (5 min.) g 4/15 13 – Tema: Is dit verkeerd om diere dood te maak? (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 62

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 11 ¶18-26, venster 11A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 77 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel