Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 7
  • 26 Julie–1 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 26 Julie–1 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 7

26 Julie–1 Augustus

DEUTERONOMIUM 19-21

  • Lied 141 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Menselewe is vir Jehovah kosbaar”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 21:19 – Hoekom was die plaaslike hof by die poort van die stad? (it-1-E 518 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 19:1-14 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 6).

  • Bybelstudie: (5 min.) bhs 138 ¶8 (th studie 13)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 37

  • ‘Loop veilig op jou pad’: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Hoekom moet ons veilig optree? Watter spesifieke dinge moet ons doen om veiligheidsbewus te wees?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 11 ¶9-17

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 108 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel