Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 2
  • 5-11 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 2

5-11 Julie

DEUTERONOMIUM 11-12

  • Lied 40 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoe Jehovah wil hê ons hom moet aanbid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 11:29 – Hoe is hierdie vers waarskynlik vervul? (it-1-E 925-926)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 11:1-12 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • “Vergroot jou vreugde in die bediening – Betoon meegevoel”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Verbeter jou vaardighede – Betoon meegevoel.

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Swaarkry – Jak 1:13. Stop die video by elke pouse, en vra die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (2 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 103

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 10 ¶8-12, venster 10A

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 72 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel