Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Mei bl. 15
  • 28 Junie–4 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 Junie–4 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Mei bl. 15

28 Junie–4 Julie

DEUTERONOMIUM 9-10

  • Lied 49 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wat vra Jehovah julle God van julle?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 9:1-3 – Hoekom was dit nie vir die Israeliete nodig om bang te wees vir die seuns van Enak nie, al was hulle “groot en lank”? (it-1-E 103)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 10:1-22 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).

  • Bybelstudie: (5 min.) fg les 12 ¶4-5 (th studie 18)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 135

  • Videospeletjies: Is jy regtig besig om te wen?: (7 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoe kan videospeletjies soos ’n dief wees? Watter dinge in die lewe is belangriker as videospeletjies? (Ef 5:15, 16). Wat sê die videospeletjies wat jy speel oor wie jy regtig is? Hoe kan jy ’n wenner wees in die regte lewe?

  • “Maak wyse besluite oor alkohol”: (8 min.) Bespreking. Speel die video Dink voor jy drink.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 10 ¶1-7, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 3 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel