14-20 Junie
DEUTERONOMIUM 5-6
Lied 134 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Leer julle kinders om Jehovah lief te hê”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
De 5:21 – Wat leer die wet oor hebsug ons? (w19.02 22 ¶11)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 5:1-21 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan en noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Pas die gesprek aan by die huisbewoner se behoeftes, en lees ’n toepaslike Bybelvers (th studie 12).
Bybelstudie: (5 min.) fg les 9 ¶6-7 (th studie 8)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wys liefde in die gesin”: (15 min.) Speel die video Bewys onfeilbare liefde in julle gesin.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 9 ¶27-32, venster 9C en 9D
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 111 en gebed