Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Mei bl. 4
  • 17-23 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 17-23 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Mei bl. 4

17-23 Mei

NUMERI 32-33

  • Lied 142 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Verdryf al die inwoners van die land”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Nu 33:54 – Hoe is grond onder die stamme van Israel verdeel? (it-1-E 359 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Nu 32:28-42 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • “Vergroot jou vreugde in die bediening – Illustreer sleutelgedagtes”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Verbeter jou vaardighede – Illustreer sleutelgedagtes.

  • Toespraak: (5 min.) w09 10/1 30, venster – Tema: Hoekom het Jehovah oorloë in eertydse Israel geseën? (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 58

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 8 ¶23-27, venster 8B

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 107 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel